Baba Se Eerste Vaardighede



Baba Se Eerste Vaardighede
Die belangrikheid van speel vir babas kan moeilik oorskat word - dit is die grondslag van alle leer. Jou baba se eerste en beste speelmaat is jy, en al wat jy hoef te doen om 'n vaardigheid te help ontwikkel, is om jou deur jou baba te laat lei. Hierdie is die goue en onverbreekbare reel vir kinderontwikkeling. Die belangrikheid van speel vir babas kan moeilik oorskat word - dit is die grondslag v... more details

From
R109.00 at 2 Shops

price history Price history

BP = Best Price   HP = Highest Price

Current Price: R109.00

loading...

tagged products icon   Similarly Tagged Products

Features
Brand Unbranded
Description
Die belangrikheid van speel vir babas kan moeilik oorskat word - dit is die grondslag van alle leer. Jou baba se eerste en beste speelmaat is jy, en al wat jy hoef te doen om 'n vaardigheid te help ontwikkel, is om jou deur jou baba te laat lei. Hierdie is die goue en onverbreekbare reel vir kinderontwikkeling. Die belangrikheid van speel vir babas kan moeilik oorskat word - dit is die grondslag van alle leer. Jou baba se eerste en beste speelmaat is jy, en al wat jy hoef te doen om 'n vaardigheid te help ontwikkel, is om jou deur jou baba te laat lei. Hierdie is die goue en onverbreekbare reel vir kinderontwikkeling. Hierdie boek lei jou stap vir stap deur jou baba se eerste paar maande en bevat waardevolle wenke, asook prettige aktiwiteite om jou te help om jou baba se vaardighede so veel moontlik gedurende hierdie tyd te ontwikkel.
This site is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.