MASSIVE SAVINGS JUST FOR YOU!
VIEW DEALS

Nog Maklike Soet Happies Vir Kinders



Nog Maklike Soet Happies Vir Kinders
Elke hoofstuk in Nog Maklike soet happies vir kinders bevat 'n ander partytjietema, insluitende treine, monsters, skape, skoenlappers, bye, superhelde, lappoppe en dinosourusse. Elke hoofstuk in Nog Maklike soet happies vir kinders bevat 'n ander partytjietema, insluitende treine, monsters, skape, skoenlappers, bye, superhelde, lappoppe en dinosourusse. Al die soet happies word gemaak deur maklik ... more details

R109.00 from Makro

price history Price history

BP = Best Price   HP = Highest Price

Current Price: R109.00

loading...
Features
Brand Unbranded
Manufacturer Unbranded
Model Number 9781432305604
Description
Elke hoofstuk in Nog Maklike soet happies vir kinders bevat 'n ander partytjietema, insluitende treine, monsters, skape, skoenlappers, bye, superhelde, lappoppe en dinosourusse. Elke hoofstuk in Nog Maklike soet happies vir kinders bevat 'n ander partytjietema, insluitende treine, monsters, skape, skoenlappers, bye, superhelde, lappoppe en dinosourusse. Al die soet happies word gemaak deur maklik bekombare bestanddele te gebruik, soos malvalekkers, roomyshorinkies, jellielekkers, stokkielekkers en wafelbeskuitjies. Elke tema sluit 'n middelstuk vir die tafel in wat gebruik kan word vir die tradisionele verjaardagkoek. Die eenvoudige aanwysings vereis nie bak- of spesialisvaardighede nie en is gemik op enige ouer wat die perfekte kinderpartytjie wil reel sonder om te veel geld of ure in die kombuis te spandeer. Kinders sal groot byval vind by al die peuselhappies en temas kan aangepas word volgens voorkeure en ouderdomme. Pragtige fotografi e en stilering vertoon die peuselhappies op 'n besondere manier en verskaf verdere idees vir partytjies.

Top offers

This site is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.