MASSIVE SAVINGS JUST FOR YOU!
VIEW DEALS

Uit Die Bloute



Uit Die Bloute
Jojo Richter moet ondersoek instel na 'n groep wat wag vir 'n moederskip van die Pleiade-sterrestelsel. Hou die groep verband met die sluipskutmoord op die regter? En dalk met die verdwyning van 'n klompie fris, jong mans ook?. Jojo Richter van Siende blind, Raaiselspieel, Ewebeeld en Paaiboelie is terug. Sy bars van nuuskierigheid oor die groep vroue in die Akkedisberge wat wag vir 'n moederskip ... more details

R301.00 from Loot.co.za

price history Price history

BP = Best Price   HP = Highest Price

Current Price: R301.00

loading...

tagged products icon   Similarly Tagged Products

Features
Brand Unbranded
Description
Jojo Richter moet ondersoek instel na 'n groep wat wag vir 'n moederskip van die Pleiade-sterrestelsel. Hou die groep verband met die sluipskutmoord op die regter? En dalk met die verdwyning van 'n klompie fris, jong mans ook?. Jojo Richter van Siende blind, Raaiselspieel, Ewebeeld en Paaiboelie is terug. Sy bars van nuuskierigheid oor die groep vroue in die Akkedisberge wat wag vir 'n moederskip van die Pleiade-sterrestelsel. Sy weier egter om weer saam met Irene en Valk te werk, tot 'n boogskutter op rolskaatse 'n bekende regter vermoor en die vermoede ontstaan dat dit moontlik verband kan hou met die UFO-groep. Toe sy weer sien, konkel sy saam met Irene agter Valk se rug om die raaisel te probeer oplos. Iets wat haar verhouding met Joachim tot die uiterste beproef. Vir Ayla is haar verlede 'n verleentheid. Nes haar liggaamsbou. Maak nie saak wat sy doen nie, die stigma van haar ma se bewering dat sy 'n vlieende piering gesien het bly net so aan haar kleef soos die groot heupe wat sy by haar ouma oorgeerf het. Sy het egter haar lewe so ingerig dat sy uit die oog kan bly totdat sy as grafoloog 'n handskrif moet ontleed en besef haar suster verkeer in wesenlike gevaar. Jojo Richter sal haar kan help om Nimue op te spoor, maar Jojo werk reeds vir Irene en dis Irene se suster wat vir Nimue gevaar inhou. En Strach Serfontein met sy liederlike handskrif wat integriteit, maar ook misleiding verklap, is nou weer 'n ander tameletjie. What's in the box 1 x Book

Top offers

This site is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.