Description
Meer as 10 000 woorde wat die meeste in gesproke en geskrewe Engels en Afrikaans voorkom en hulle vertalings, plus definisies! Woordsoorte en woordvorme is maklik om te vind. Betekenisse is genommer. Die akkuraatste Afrikaanse en Engelse vertalings word verskaf. Plus natuurlike voorbeeldsinne en -frases. Grammatikale patrone en algemene woordeskat. Gebaseer op 'n statistiese ontleding van die meer as 400 miljoen woorde in die Longman Korpus Netwerk en HAT Korpus van Hedendaagse Afrikaans. Features Model 9781775781264 Product/Packaging Information Product Weight 0.375kg Product Dimensions 148mm(L) x 105mm(W) x 15mm(H) Shipping Weight 0.375kg Shipping Dimensions 148mm(L) x 105mm(W) x 15mm(H)