MASSIVE SAVINGS JUST FOR YOU!
VIEW DEALS

Die Avonture Van Kuifie Die 7 Kristalballe



Die Avonture Van Kuifie Die 7 Kristalballe
Die avonture van Kuifie (Frans: Les Aventures de Tintin et Milou) is een van die gewildste strokiesverhale wat in die twintigste eeu verskyn en is vandag steeds popul*r. Die boeke word in ongeveer 60 tale vertaal. Die hoofkarakter van die verhale is die jong Belgiese verslaggewer Kuifie. Saam met sy hond, Spokie, beleef hy verskeie avonture. Die eerste verhaal van Kuifie verskyn op 10 Januarie 192... more details

From
R164.00 at 2 Shops

price history Price history

BP = Best Price   HP = Highest Price

Current Price: R164.00

loading...

tagged products icon   Similarly Tagged Products

Features
Author Herge
Brand Unbranded
Format Paperback
ISBN 9781485309932
Pages 62
Description
Die avonture van Kuifie (Frans: Les Aventures de Tintin et Milou) is een van die gewildste strokiesverhale wat in die twintigste eeu verskyn en is vandag steeds popul*r. Die boeke word in ongeveer 60 tale vertaal. Die hoofkarakter van die verhale is die jong Belgiese verslaggewer Kuifie. Saam met sy hond, Spokie, beleef hy verskeie avonture. Die eerste verhaal van Kuifie verskyn op 10 Januarie 1929 as n bylae tot die Franstalige Brusselse koerant Le Vingti*me Si*cle. Herge skryf en teken in die tydperk tussen 1929 en 1976 23 strokiesverhale (die 24ste verhaal bly onvoltooi). In Die 7 kristalballe keer die Sanders-Hardmuth-ekspedisie na Europa terug n* n lang reis deur Peru en Bolivia. Hulle bring die mummie van Raskar Kapak saam met hulle terug. Professor Sonneblom voorspel dat daar niks goeds van hierdie grafskending gaan kom nie. Een na die ander verval die sewe wetenskaplikes wat aan die ekspedisie deelgeneem het in n vreemde koma, en telkens word kristalskerwe op die toneel gevind. Brits en Britz se hulp word ingeroep om die saak te ondersoek. Intussen word professor Sonneblom ontvoer en Kuifie, Spokie en kaptein Sardijn vertrek na Suid-Amerika om hom te probeer opspoor. Features Model 9781485309932 Product/Packaging Information Product Weight 0.5kg Product Dimensions 295mm(L) x 220mm(W) x 15mm(H) Shipping Weight 0.5kg Shipping Dimensions 295mm(L) x 220mm(W) x 15mm(H)
This site is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.