MASSIVE SAVINGS JUST FOR YOU!
VIEW DEALS

Afrikaans Sonder Grense Klankeprogram Eerste Addisionele Taal Graad 3 Werkboek Caps : Graad 3



Afrikaans Sonder Grense Klankeprogram Eerste Addisionele Taal Graad 3 Werkboek Caps : Graad 3
Afrikaans sonder grense Klankeprogram vir Graad 3 Eerste Addisionele Taal is 'n hulpmiddel vir onderwysers om die klanke van Afrikaans suksesvol te onderrig. Dit voldoen aan al die vereistes van die klankeprogram in die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV). Die kennis van klanke maak die deur oop vir lees en skryf. In die Klankewerkboek word die klanke sistematies aangebied. Die akt... more details

From
R47.00 at 2 Shops

price history Price history

BP = Best Price   HP = Highest Price

Current Price: R47.00

loading...

tagged products icon   Similarly Tagged Products

Features
Brand Unbranded
Manufacturer Unbranded
Description
Afrikaans sonder grense Klankeprogram vir Graad 3 Eerste Addisionele Taal is 'n hulpmiddel vir onderwysers om die klanke van Afrikaans suksesvol te onderrig. Dit voldoen aan al die vereistes van die klankeprogram in die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV). Die kennis van klanke maak die deur oop vir lees en skryf. In die Klankewerkboek word die klanke sistematies aangebied. Die aktiwiteite is so prettig dat die kinders amper nie sal weet dat hulle besig is om te werk nie! Klanke word ook dikwels herhaal sodat dit goed vasgele kan word. Die Klankewerkboek word ondersteun deur 'n Onderwysersgids. Hierin word gepaste metodiek vir die onderrig van klanke op hierdie vlak beskryf. Afrikaans sonder grense Graad 3 is die taalreeks vir die nuwe opvoedkundige bedeling! Features Model 9780636204621 Product/Packaging Information Product Weight 0.5kg Product Dimensions 297mm(L) x 210mm(W) x 15mm(H) Shipping Weight 0.5kg Shipping Dimensions 297mm(L) x 210mm(W) x 15mm(H)
This site is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.