MASSIVE SAVINGS JUST FOR YOU!
VIEW DEALS

Toring Van Jasmyn



Toring Van Jasmyn
Markus Combrink reis saam met sy pa, suster en 'n vriend Neil na Istanboel. Terwyl hulle pa werk, verken die tieners die stad en raak bevriend met twee plaaslike tieners. Daar is bomaanvalle en wanneer Markus se suster ontvoer word, begin die poppe behoorlik dans. Die vakansie ontaard in 'n avontuur wat die Combrinks nie sommer sal vergeet nie. Markus Combrink reis saam met sy pa, suster en 'n vri... more details

R194.00 from Loot.co.za

price history Price history

BP = Best Price   HP = Highest Price

Current Price: R194.00

loading...

tagged products icon   Similarly Tagged Products

Description
Markus Combrink reis saam met sy pa, suster en 'n vriend Neil na Istanboel. Terwyl hulle pa werk, verken die tieners die stad en raak bevriend met twee plaaslike tieners. Daar is bomaanvalle en wanneer Markus se suster ontvoer word, begin die poppe behoorlik dans. Die vakansie ontaard in 'n avontuur wat die Combrinks nie sommer sal vergeet nie. Markus Combrink reis saam met sy pa, suster en 'n vriend Neil na Istanboel. Terwyl hulle pa werk, verken die tieners die stad en raak bevriend met twee plaaslike tieners. Daar is bomaanvalle en wanneer Markus se suster ontvoer word, begin die poppe behoorlik dans. Die vakansie ontaard in 'n avontuur wat die Combrinks nie sommer sal vergeet nie.

Top offers

This site is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.