MASSIVE SAVINGS JUST FOR YOU!
VIEW DEALS

Sit Oom Paul



Sit Oom Paul
Herman Human loop hom vas in die skynheiligheid van die volwasse wereld. Skielik lyk hul dorp vir hom anders. Kerk en skool probeer die jong boompies buig en Herman raak al hoe meer hardekwas. Hy kyk ook met nuwe oe na vroue: Met Ashia ontdek Herman sy eie seksualiteit. En dan is daar Sandra wat saam met hom in die wiskundeklas is en ook belangstelling toon. Ek dink aan Ashia, ek dink aan Sandra. ... more details

From
R99.00 at 2 Shops

price history Price history

BP = Best Price   HP = Highest Price

Current Price: R99.00

loading...

tagged products icon   Similarly Tagged Products

Features
Brand Unbranded
Description
Herman Human loop hom vas in die skynheiligheid van die volwasse wereld. Skielik lyk hul dorp vir hom anders. Kerk en skool probeer die jong boompies buig en Herman raak al hoe meer hardekwas. Hy kyk ook met nuwe oe na vroue: Met Ashia ontdek Herman sy eie seksualiteit. En dan is daar Sandra wat saam met hom in die wiskundeklas is en ook belangstelling toon. Ek dink aan Ashia, ek dink aan Sandra. Waar ek in my lewe gesmag het na een vrou sit ek nou met twee, en ek is, vind ek tot my verbasing uit, vasbeslote om albei te bearbei. Hierdie besef skok my die hele Vrydag uit my wentelbaan uit. Die een baken wat Herman het, is sy pa. En dit is op die dag wanneer Herman teenoor Ds. Weltevreden te staan kom, dat sy pa se voorbeeld hom help om te kies wat reg is en nie bloot korrek is nie. Dit is dan dat hy weet dat 'n mens met jou gewete moet kies, al verklaar jy jouself voelvry in die proses.

Top offers

This site is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.