Tippie - Leer My Lees Vlak 3 En 4 20 Boeke



Tippie - Leer My Lees Vlak 3 En 4 20 Boeke
The box includes titles in the following order: Titles 1-10, Titles 11-20, Titles 21-30. more details
Key Features:
  • A stylish and convenient way to organize your books and keep them easily accessible
  • The box includes titles in the following order: Titles 1-10, Titles 11-20, Titles 21-30
  • The box is easy to assemble and comes with a storage strap to keep it securely in place


R813.00 from Loot.co.za

price history Price history

BP = Best Price   HP = Highest Price

Current Price: R813.00

loading...

tagged products icon   Similarly Tagged Products

Features
Author palmer, jose
Brand Unbranded
Manufacturer Unbranded
Model Number 6000600062723
Description
The box includes titles in the following order: Titles 1-10, Titles 11-20, Titles 21-30.

VLAK 3: Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geillustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan eenvoudige klanke bekend en is reeds baie gewild. Elke boek in die reeks bevat: n kort, eenvoudige en prettige storie wat gemik is op die ontwikkeling van leesvaardighede vir beginners; helder, kindervriendelik illustrasies; n woordeskatlys, n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en n bladsy met voltooi die sinne gebaseer op die leesstuk. Dit stel die ouer, terapeut en onderwyser in staat om begrip en woordeskat speel-speel by die kind vas te le. Boonop is die reeks uitstekende waarde vir geld dit is een van die mees bekostigbare Afrikaanse beginnerleesreekse wat tans op die mark is!
VLAK 4: Elke boek in die reeks bevat:
n kort, eenvoudige en prettige storie wat gemik is op die ontwikkeling van leesvaardighede vir beginners;
helder, kindervriendelike illustrasies;
n woordeskatlys, n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en ander aktiwiteite gebaseer op die leesstuk. Dit stel die ouer, terapeut en onderwyser in staat om begrip en woordeskat speel-speel by die kind vas te l*."What's in the box

Titels ingesluit in hierdie stel:

Tippie Gaan Ysskaats: Boek 10, Vlak 4

Tippie Verjaar: Boek 9, Vlak 4

Tippie Vang Vis: Boek 8, Vlak 4

Tippie Soek Insekte: Boek 7, Vlak 4

Tippie se Sywurms: Boek 6, Vlak 4

Tippie Maak Pizza: Boek 5, Vlak 4

Tippie Gaan Lughawe Toe: Boek 4, Vlak 4

Tippie Gaan Leeupark Toe: Boek 3, Vlak 4

Tippie by die Dieretuin: Boek 2, Vlak 4

Tippie se Nuwe Maat: Boek 1, Vlak 4

Tippie loop in die reen: Boek 1: Vlak 3

Tippie en die perd: Boek 2: Vlak 3

Tippie ry fiets: Boek 3: Vlak 3

Tippie gaan see toe: Boek 4: Vlak 3

Tippie kuier op die plaas: Boek 5: Vlak 3

Tippie ry met die trein: Boek 6: Vlak 3

Tippie plant groente: Boek 7: Vlak 3

Tippie bad vir Woef: Boek 8: Vlak 3

Tippie plant 'n boom: Boek 9: Vlak 3

Tippie kry twee vissies: Boek 10: Vlak 3

Top offers

This site is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.