MASSIVE SAVINGS JUST FOR YOU!
VIEW DEALS

Splinters Uit Die Vuur Spane Aus Dem Feuer - Fourie & Maunick



Splinters Uit Die Vuur Spane Aus Dem Feuer - Fourie & Maunick
Eerste uitgawe 2000 A4 grootte hardeband met 71 bladsye. R50 posgeld in SA. Nuut en ongelees. Die Boesmans is die enigste bewaarders van n onskatbare kleinood: n kultuur met sy wortels direk in die jagter-versamelaarafkoms van die mens. Terwyl hierdie klein mensies daarin slaag om fisies te oorleef, is hulle unieke kultuur besig om vinnig te verdwyn. Die geskrifte, persoonlike kunsskeppings ... more details

price history Price history

BP = Best Price   HP = Highest Price

Current Price: R130.00

loading...
Description
Eerste uitgawe 2000 A4 grootte hardeband met 71 bladsye. R50 posgeld in SA. Nuut en ongelees. Die Boesmans is die enigste bewaarders van n onskatbare kleinood: n kultuur met sy wortels direk in die jagter-versamelaarafkoms van die mens. Terwyl hierdie klein mensies daarin slaag om fisies te oorleef, is hulle unieke kultuur besig om vinnig te verdwyn. Die geskrifte, persoonlike kunsskeppings van Coral Fourie en die broederskap wat sy met die Boesmans deel, is daarop gerig om die vlam van n bedreigde volk brandend te hou. Die San-kultuur vorm immers n intrinsieke deel van die skatte van die mensdom. Coral Fourie waak daaroor met begrip en gevoel. Bushmen.Hierdie boek is n produk van die samewerking tussen Coral Fourie en *douard Maunick.  Kunstenaar, skrywer en beeldhouer Carol Fourie het die Boesmanstories in Splinters from the fire versamel en geredigeer, en die Franse vertalings, asook die elegant geskryfde voorwoord portico wat werklik soos n ingangsportaal tot die huis van stories lees, is deur *douard Maunick die internasionaal bekroonde digter, skrywer, kritikus en vertaler wat n Mauritiaan van geboorte en deserdae Pretorianer is. Oorspronklike illustrasies is gedoen deur vyf San kunstenaars: Kgoro/whaa, Mo/ussi, Dju-o-ghai, //Au-a-ghai en //Waa-k*; en by elke storie word vermeld wie die verteller is, asook waar en deur wie dit opgeteken is. Die titel van Splinters from the fire is geneem uit n Boesmanlied: 
    Take a splinter
    from the fire
             let it light
             your way.
    Then
    follow your song.
en dit is volgens hierdie trant wat die hele publikasie verloop. Mens lees in die lig van  die vuur van n ou beskawing en jy loop in jou ontdek en verstaan agter die klank van die boek se lied aan.Hierdie is n baie onderhoudende boek met Boesmanstories uit Boesmanvertellers se monde en met illustrasies deur Boesmankunstenaars.
There are no offers currently available for this product. The last offer was seen on 08/12/2017 from BidorBuy for R130.00
This site is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.