Wondgom - Dawid Lotter - Hard Cover



Wondgom - Dawid Lotter - Hard Cover

Dawid Lotter is Bosoorlog veteraan wat met hierdie bundel die emosies van die tydvak in gedigte en woordsketse weergee. Dit bevat sy eie ondervindings asook verwerkings van ander veterane se ervarings. Die gedigte spreek met brutale eerlikheid die gemoed van die soldaat tydens die oorlog aan, asook die aanpassings daarna. Die vrese, onsekerheid en wroegings van beide die soldaat en sy geliefd... more details

price history Price history

BP = Best Price   HP = Highest Price

Current Price: R350.00

loading...
Description

Dawid Lotter is Bosoorlog veteraan wat met hierdie bundel die emosies van die tydvak in gedigte en woordsketse weergee. Dit bevat sy eie ondervindings asook verwerkings van ander veterane se ervarings. Die gedigte spreek met brutale eerlikheid die gemoed van die soldaat tydens die oorlog aan, asook die aanpassings daarna. Die vrese, onsekerheid en wroegings van beide die soldaat en sy geliefdes, word in versvorm saamgevat.


Gedeelte van die bundel word gewy aan epiese digreeks oor 61 Gemeganiseerde Bataljongroep se eerste vier Angola operasies tussen 1978 tot 1981; Reindeer, Sceptic, Protea & Daisy


Die lewendige belangstelling om herinneringe oor die Anglo-Boere- oorlog op te teken, het n hele geslag geneem - tot in die dertigerjare. Die mense was t seer, die trauma t groot, om direk na die oorlog so-iets te doen. En tog het Jan Celliers, Totius en Louis Leipoldt nie gehuiwer om die rou emosies van die Afrikaner gou n die oorlog in posie te verwoord nie. n Parallel kan met die Bosoorlog getrek word ten opsigte van trauma en die verwerking daarvan. Lotter se bundel kom dus bietjie later n die Bosoorlog as Celliers-hulle se posie oor die Anglo-Boereoorlog, maar dis tydig, baie tydig.  (Prof. Fransjohan Pretorius  - UP)


1ste Publikasie - Februarie 2016. 315 bladsye. 'n Beperkte uitgawe van 40 hardeband boeke, geteken deur die digter en wat bewaar word in 'n kiaat houtkissie is ook beskikbaar.


BESKIKBAAR VANAF 29 FEBRUARIE 2016
 
There are no offers currently available for this product. The last offer was seen on 02/08/2023 from BidorBuy for R350.00
This site is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.