MASSIVE SAVINGS JUST FOR YOU!
VIEW DEALS

Lang Henning En Die Toekomsmense



Lang Henning En Die Toekomsmense
Lang Henning en die ToekomsmenseM. Sadler

Die Karoo Avonture, No. 6

Toe Lang Henning weer sien, verskyn daar twee wesens in die pad, wesens soos hy nog nooit eers van gedroom het nie. Wie en wat is hulle en waar kom hulle vandaan? Al gou kom hy en Boet egter te staan voor die uitdaging om hulle weer weg te help maar nie sonder om n smakie te kry van die lewe in die toekoms nie. Derde uitg... more details

price history Price history

BP = Best Price   HP = Highest Price

Current Price: R39.00

loading...
Description
Lang Henning en die ToekomsmenseM. Sadler

Die Karoo Avonture, No. 6

Toe Lang Henning weer sien, verskyn daar twee wesens in die pad, wesens soos hy nog nooit eers van gedroom het nie. Wie en wat is hulle en waar kom hulle vandaan? Al gou kom hy en Boet egter te staan voor die uitdaging om hulle weer weg te help maar nie sonder om n smakie te kry van die lewe in die toekoms nie. Derde uitgawe, sesde druk, 2016.
Sagteband, 18.5cm * 12.5cm, 132 bladsye.
ISBN: 978-0-620-45707-1.Geskik vir ouderdomme 11+ jaar.
There are no offers currently available for this product. The last offer was seen on 02/11/2017 from BidorBuy for R39.00
This site is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.