Musiekensiklopedie Vir Kinders



Musiekensiklopedie Vir Kinders
Hoe lyk 'n balalaika en wat is ritme? Wie was Robert Schumann? In die boek se 250 artikels oor instrumente, komponiste en musiekterme uit klassieke musiek, jazz en popmusiek sal jy antwoorde op die en hope ander musiekverwante vrae vind! 'n Noodsaaklike naslaanbron vir kinders wat lief is vir musiek, met meer as 200 volkleurillustrasies en foto*s, talle notevoorbeelde, *n register met ongeveer 100... more details

price history Price history

BP = Best Price   HP = Highest Price

Current Price: R239.00

loading...
Features
Author heuman hans-gunter, heuman monica, schurmann andreas, smit maria
Format paperback
Publisher protea boekhuis
Manufacturer PROTEA BOEKHUIS
Description
Hoe lyk 'n balalaika en wat is ritme? Wie was Robert Schumann? In die boek se 250 artikels oor instrumente, komponiste en musiekterme uit klassieke musiek, jazz en popmusiek sal jy antwoorde op die en hope ander musiekverwante vrae vind! 'n Noodsaaklike naslaanbron vir kinders wat lief is vir musiek, met meer as 200 volkleurillustrasies en foto*s, talle notevoorbeelde, *n register met ongeveer 1000 terme met verklarings oor die herkoms en uitspraak daarvan.
There are no offers currently available for this product. The last offer was seen on 20/03/2022 from takealot.com for R239.00
This site is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.