Die Knal-lekkerste Wetenskapboek In Die Heelal - Deur Die Slimkoppies



Die Knal-lekkerste Wetenskapboek In Die Heelal - Deur Die Slimkoppies
 Die heelal is n enorme laboratorium! In Die knal-lekkerste wetenskapboek in die heelal neem die Slimkoppies se volgende avontuur neem ons op n wilde ontdekkingsreis terwyl hulle diewetenskap agter alles wat om ons gebeur ondersoek. Vind uit wat kruip in donker materi... more details

price history Price history

BP = Best Price   HP = Highest Price

Current Price: R80.00

loading...
Description
 Die heelal is n enorme laboratorium! In Die knal-lekkerste wetenskapboek in die heelal neem die Slimkoppies se volgende avontuur neem ons op n wilde ontdekkingsreis terwyl hulle diewetenskap agter alles wat om ons gebeur ondersoek. Vind uit wat kruip in donker materie weg, waarom niemand jou in die ruimte kan hoor gilnie en hoe presies n mens n atoom split. Ontmoet n klomp superhelde van die periodieke tabel wat die mag van die elemente met hulle saamdra. Gaan dan na n chaotiese restaurant met chemiese reaksies op die spyskaart! Daars so baie om te ontdek, van die borrel en bruis van chemie tot die fenomenale krag van fisika! Dis n ontploffing van wetenskaplike lawwigheid! Boek is nuut.Hardeband
There are no offers currently available for this product. The last offer was seen on 04/07/2017 from BidorBuy for R80.00
This site is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.