Feiteboek



Feiteboek
Skrywer: Helen Lewis; Ontwerp: Liezl Maree; Ilustrasies: Nikki MilesUitgewer: Metz Press; ISBN 9781920268732; 2011; fleksi-band; 21,5 x 26,5 cm; 224 volkleur bladsye, insl. indeks; kleurvol geillustreer met beide illustrasies en foto's.Toestand: nuwe boeke.**Voorraad beskikbaar: 3+ eksemplareLekkerleesfeite in 'n boek waarvan die inhoud gemik is op leerders in die intermedi*re skoolfase (Gr 4 t... more details

price history Price history

BP = Best Price   HP = Highest Price

Current Price: R110.00

loading...
Description
Skrywer: Helen Lewis; Ontwerp: Liezl Maree; Ilustrasies: Nikki MilesUitgewer: Metz Press; ISBN 9781920268732; 2011; fleksi-band; 21,5 x 26,5 cm; 224 volkleur bladsye, insl. indeks; kleurvol geillustreer met beide illustrasies en foto's.Toestand: nuwe boeke.**Voorraad beskikbaar: 3+ eksemplareLekkerleesfeite in 'n boek waarvan die inhoud gemik is op leerders in die intermedi*re skoolfase (Gr 4 tot 6). As basiese, algemene naslaanboek integreer dit al die leerareas  van die nasionale kurrikulum, nl.: Kunste en kultuur, Ekonomiese bestuurswetenskap, Sosiale Wetenskap (Geskiedenis en Aardrykskunde), Natuurwetenskap, Lewensori*ntering, Wiskunde, Taal, en Tegnologie.Benewens die basiese inligting wat leerders op skool ook dek, bevat elke afdeling hope bykomende feite, stories en verwysings na ander bronne en webtuistes, sodat kinders regtig hulle feite-ontdekkingstog kan geniet. Hier is nou 'n boek wat hulle aandag sal vasvang met feite soos:
  • die sterkste spier in jou lyf, is die een waarmee jy byt.
  • 'n sebra-haai het kolle, nie strepe nie.
  • Die heelal het onlangs 'n planeet verloor, maar die aarde het 'n kontinent bygekry.
  • 'n blouwalvis se hart is so groot soos 'n Volkswagen-kewer!
  • en nog veel meer fassinerende feite...
* Voeg asb. R67 by die standaard verskepingskostes, indien ons na uitgele* gebiede (nie hoof stedelike gebiede nie) moet versend -- vir koerierdiens. Kontak verkoper asb. vir hersiene koerierfooi, indien jy meer items in 'n enkele bestelling plaas.
Alternatiewe versending: SA Posdiens, gewone klein-pakkiepos @ R57 vir eerste item; daarna R7.00 vir elke addisionele item. 
There are no offers currently available for this product. The last offer was seen on 04/07/2017 from BidorBuy for R110.00
This site is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.