Description
Luisterstories vir 2-5 jaar.Voorgelees deur Lorraine du Toit.7 Lekker stories met lessies.Oor kwaad word, om nie te wil groet nie, lelike woorde gebruik, heeltyd kla, jaloers wees ,byt en jok.ook beskikbaar in Engels.35min audio cd
***Kyk ook Stoute Hasie luisterstories annaemm.
Stoute Hasie het ook lekker lessies om kleuters te leer***