Heel Kleinste Koninkie Voorgelees Deur Anel Alexander. Luisterstorie Annaemm



Heel Kleinste Koninkie Voorgelees Deur Anel Alexander. Luisterstorie Annaemm
Kinderstories wat fokus op humor en verbeelding!Toe Koning Skewetoontjie homself per ongeluk in die wasmasjien krimp, wil die ander konings hom nie glo dat hy is wie hy s* hy is nie - selfs al wys hy vir hulle sy skewe toontjie! Nou moet hy 'n hele klomp vreemde take uitvoer om homself te bewys, met skreeusnaakse gevolge!Hierdie lekkerluister-kinderstories is eie aan Anna Emm se unieke verbeelding... more details

price history Price history

BP = Best Price   HP = Highest Price

Current Price: R100.00

loading...
Description
Kinderstories wat fokus op humor en verbeelding!Toe Koning Skewetoontjie homself per ongeluk in die wasmasjien krimp, wil die ander konings hom nie glo dat hy is wie hy s* hy is nie - selfs al wys hy vir hulle sy skewe toontjie! Nou moet hy 'n hele klomp vreemde take uitvoer om homself te bewys, met skreeusnaakse gevolge!Hierdie lekkerluister-kinderstories is eie aan Anna Emm se unieke verbeelding en skerp humorsin, met kleurvolle woordeskat en koddige karakters - dit sal kinders *n ouers vasgenael laat luister!Voorgelees deur aktrise Anel Alexander.1. Oor konings en vergaderings2. Oor moelike reuse3. Oor koekverkopings4. Oor stukkende duikbote
There are no offers currently available for this product. The last offer was seen on 30/06/2017 from BidorBuy for R100.00
This site is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.