kabbo Op Die Ysterspoor - Christiaan Botha



kabbo Op Die Ysterspoor - Christiaan Botha
2005 eerste uitgawe sagteband nuut. R46 posgeld in SA. //Kabbo op die ysterspoor bied n voorstelling van die titelkarakter, 'n sjamaan, se verplasing na die groot god Eloib se werklikhei. Die eenman-drama handel oor die spirituele wysheid van die Boesmans en herinner die gehoor daaraan dat voorstellings van diaspora in die Afrikaanse drama nie slegs Afrikaners en hul bande met n tuisland, gas... more details

price history Price history

BP = Best Price   HP = Highest Price

Current Price: R35.00

loading...
Description
2005 eerste uitgawe sagteband nuut. R46 posgeld in SA. //Kabbo op die ysterspoor bied n voorstelling van die titelkarakter, 'n sjamaan, se verplasing na die groot god Eloib se werklikhei. Die eenman-drama handel oor die spirituele wysheid van die Boesmans en herinner die gehoor daaraan dat voorstellings van diaspora in die Afrikaanse drama nie slegs Afrikaners en hul bande met n tuisland, gasheerland en postkolonie betrek nie
There are no offers currently available for this product. The last offer was seen on 30/06/2017 from BidorBuy for R35.00
This site is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.