'n Duisend Stories Oor Johannesburg - 'n Stadsroman - Henry Kalmer



'n Duisend Stories Oor Johannesburg - 'n Stadsroman - Henry Kalmer
 'n Duisend Stories Oor Johannesburg - 'n Stadsroman - Henry Kalmer - Queillerie - 2014 - Sagteband.Dalk begin n 1000 stories oor Johannesburg buite n konsentrasiekamptent in Turffontein. Miskien op n Sondagoggend in Mei 2008 met Samson Dube se xenofobiese moord. Heel moontlik 41 jaar vantevore wanneer n jong Zweig en Serenita die stad moet verlaat omdat hul liefde onwettig is . . . Soos wat die ... more details

price history Price history

BP = Best Price   HP = Highest Price

Current Price: R110.00

loading...
Description
 'n Duisend Stories Oor Johannesburg - 'n Stadsroman - Henry Kalmer - Queillerie - 2014 - Sagteband.Dalk begin n 1000 stories oor Johannesburg buite n konsentrasiekamptent in Turffontein. Miskien op n Sondagoggend in Mei 2008 met Samson Dube se xenofobiese moord. Heel moontlik 41 jaar vantevore wanneer n jong Zweig en Serenita die stad moet verlaat omdat hul liefde onwettig is . . . Soos wat die geval met n 1001 Arabiese nagte is, kan gedeeltes van n 1000 stories oor Johannesburg byna in enige volgorde gelees word! Dit is n behendig verweefde verhaal oor boorlinge van Johannesburg uitgewekenes, terugkerendes en die wat nog altyd daar gebly het hul wel en wee deur die twintigste eeu, en die plekke waar Suid-Afrika hulle in hul lewens laat beland het. 
There are no offers currently available for this product. The last offer was seen on 30/06/2017 from BidorBuy for R110.00
This site is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.