Description
Bomrollers Anoniem* Item is brand new, and in stock.* Item is a Book.* Bomrollers Anoniem is lekker leesstof en sal byval vind by a wye spektrum lesers wat in militere onderwerpe belangstel. Vir die geskiedenis geesdiftige bied die boek 'n interessante blik op die ontwikkeling van vliegtuigbewapening. Die boek beskryf die rol van die wapensmid van ouds, en die rol van die Suid-Afrikaanse Lugmag Wapen-monteur, asook 'n klomp snaakse situasies waarin bomrollers hulself gedompel het, uit moedswilligheid, verveeldheid en kattekwaad. Opbrengs uit die verkope van die boek word aangewend vir die instandhouding van vertoon vliegtuie van die Suid-Afrikaanse Lugmag Museum.* Vanaf Klippe en Spiese tot Bomme en Missiele - Outeur Willie Burger - Sagte Band - 160 bladsye. Please note: Hobby Paints, glues and Paint brushes are also available on my user name:
Aviation X Payment within 48 - 72 hours. Once payment is completed, a tracking number will follow in 24 - 48 hours.
Combine shipping are allowed with small items.
Feel free to ask a question, if needed.