PriceCheck's Super Savings

Bewaarders Van Ons Erfenis - Deel 32 A Indeks - Drakenstein Heemkring 2012



Bewaarders Van Ons Erfenis - Deel 32 A Indeks - Drakenstein Heemkring 2012
Die Drakenstein Heemkring is die amptelike argief van die Paarl en n geregistreerde nie-winsgewende organisasie(NPO). Ons is gele* in die  Paarl en kan op Woensdae besoek word vanaf 10:00 15:00. Behalwe die publikasies wat hier te koop aangebied word, huisves ons ook die Gribble-fotoversameling wat bestaan uit 30000+ glasnegatiewe. Dit dateer uit die laat 1800 tot vroe* 1900s. Die nuwe opgedatee... more details

price history Price history

BP = Best Price   HP = Highest Price

Current Price: R70.00

loading...
Description
Die Drakenstein Heemkring is die amptelike argief van die Paarl en n geregistreerde nie-winsgewende organisasie(NPO). Ons is gele* in die  Paarl en kan op Woensdae besoek word vanaf 10:00 15:00. Behalwe die publikasies wat hier te koop aangebied word, huisves ons ook die Gribble-fotoversameling wat bestaan uit 30000+ glasnegatiewe. Dit dateer uit die laat 1800 tot vroe* 1900s. Die nuwe opgedateerde 2012 uitgawe van die baie bekende Bewaarders van Ons Erfenis reeks is nou eksklusief beskikbaar by die Drakenstein Heemkring in 34 volumes. Die hele reeks kan ook in een pakket aangeskaf word teen n spesiale afslagprys. Die reeks bevat inligting oor  eienaars, hul plase, n beknopte geskiedenis van die distrikte waarin die plase gele* was omstreeks  1850 en drie alfabetiese indekse van die eienaars, distrik, wyk, plaasname asook die gades van eienaars. Ingeslote is ook n kaart van die 30 distrikte van die destydse Kaapkolonie. Voorts word hierdie kaart weer opgedeel in kleiner kaarte wat die ligging van die plase in daardie spesifieke distrik aandui. Die reeks is volledig in Afrikaans en is van onskatbare waarde vir die genealoog, historikus, student en belangstellendes in die Kaapse geskiedenis. Elke volume asook die pakket wat al die volumes bevat, is slegs in PDF formaat beskikbaar. Sodra n klant se betaling ontvang is, word die gedeelte(s) per e-pos aan hom/haar gestuur. Versoeke vir die reeks op n  kompakskyf, sal uitgevoer word nadat die kwotasie vir die item(s) en posgeld aanvaar  en betaling ontvang is. Custodians series: (Bewaarders van Ons Erfenis, Afrikaans only) Compiled by JG Le Roux, JJ Niemand and M Olivier New revised edition, 2012 The Custodians series provides a snapshot view of farms and the ownership in the Cape Colony in 1850. This expansive overview not only includes a number of maps, but also makes it to cross-reference ownership within districts and their wards. Where possible the researchers have provided the names of spouses as well. The following districts have been included in the series:  Stellenbosch, Drakenstein, Tulbagh, Worcester, Swellendam, Caledon, George, Riversdale, Mosselbaai, Malmesbury, Clanwilliam, Piketberg, Graaff-Reinet, Beaufort-Wes, Cradock, Colesberg, Richmond, Uitenhage, Somerset-Oos, Albany, Fort Beaufort, Bathurst, Port Elizabeth, Kaapstad, Simonstad, Wynberg, Prins Albert, Victoria-Wes, Stockenstroom and Pedi. 
There are no offers currently available for this product. The last offer was seen on 16/06/2017 from BidorBuy for R70.00
This site is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.