Bloed Sweet En Trane - Die Verhaal Van Die Voortrekkers Deur Ejg Norval



Bloed Sweet En Trane - Die Verhaal Van Die Voortrekkers Deur Ejg Norval
NUUT -  Bloed Sweet en Trane - Die ver­haal van die Voor­trekkers deur EJG Norval. A5, sagteband, 480 bls. Hierdie boek is 'n aksie­belaaide dokumentêre saga wat onder­meer handel oor die uittog uit die Kaap toe sowat 15000 mense die wilder­nis bo Britse onderdrukking verkies het. Die werk is 'n samevatting van 75 argivale boe­ke wat nie meer vir die algemene publiek toeganklik ... more details

price history Price history

BP = Best Price   HP = Highest Price

Current Price: R180.00

loading...
Description
NUUT -  Bloed Sweet en Trane - Die ver­haal van die Voor­trekkers deur EJG Norval. A5, sagteband, 480 bls. Hierdie boek is 'n aksie­belaaide dokumentêre saga wat onder­meer handel oor die uittog uit die Kaap toe sowat 15000 mense die wilder­nis bo Britse onderdrukking verkies het. Die werk is 'n samevatting van 75 argivale boe­ke wat nie meer vir die algemene publiek toeganklik is nie. Die boek word toegelig met 21 kaarte oor die verskeie trekroetes en skematiese voor­stel­lings van die gevegsterreine, asook 113 foto afdrukke van Trek­kers. Die Voortrekkers het 'n galery van helde nage­laat wat as inspirasie kan dien vir die volkspad vorentoe.
There are no offers currently available for this product. The last offer was seen on 19/08/2017 from BidorBuy for R180.00
This site is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.