Die Helder Dae - Danie Botha



Die Helder Dae - Danie Botha
 Die Helder Dae - Danie Botha - Tafelberg -2014 - Sagteband.Vir alle mense word dit soms nag vir hulle siele, maar dan volg daar weer 'n dag wat helder is. Dink net watter vorme 'n helder dag kan aanneem, hoe wonderlik dit kan wees! Hoe jy dit later onthou asof dit gister gebeur het.

Danie Botha versamel hier sy kortverhale, rubrieke, artikels en gedigte waarin hy sulke dae in sy lewe so h... more details

price history Price history

BP = Best Price   HP = Highest Price

Current Price: R75.00

loading...
Description
 Die Helder Dae - Danie Botha - Tafelberg -2014 - Sagteband.Vir alle mense word dit soms nag vir hulle siele, maar dan volg daar weer 'n dag wat helder is. Dink net watter vorme 'n helder dag kan aanneem, hoe wonderlik dit kan wees! Hoe jy dit later onthou asof dit gister gebeur het.

Danie Botha versamel hier sy kortverhale, rubrieke, artikels en gedigte waarin hy sulke dae in sy lewe so helder moontlik probeer oproep. Die helderheid ontstaan onder meer met die gebruik van erns, sensitiwiteit én humor. Hy illustreer hoe hy uit benoudheid na vreugde beweeg. Die drie afdelings (jeugjare; professionele lewe; godsdienstige rubrieke) vorm 'n outobiografie in die kleine van dié man van die uitgewerswese, radio en teater.

Eerlik, openhartig, spitsvondig. Enige leser wat belangstel in die Afrikaanse letterkunde en teater, op watter vlak ook al, sal Die helder dae insiggewend en besonder onderhoudend vind. 
There are no offers currently available for this product. The last offer was seen on 19/08/2017 from BidorBuy for R75.00
This site is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.