Maar Doodkry Is Min Deur Willem Naude



Maar Doodkry Is Min Deur Willem Naude
NUUT - Maar Doodkry is Min deur Willem Naude, A5, sagteband, 206 bls. Sagteband. Willem Naude, nÂÂÂÂ inwoner van Vrede het jare spandeer om die geskiedenis van sy omgewing na te vors en op te teken. Die boek bevat n kultuurhistoriese verslag van die verloop van die Anglo-Boereoorlog 1899-1902. Gebeure, hoofsaaklik in die Noordoos-Vrystaat word toe­gelig deur die bekendstelling v... more details

price history Price history

BP = Best Price   HP = Highest Price

Current Price: R120.00

loading...
Description
NUUT - Maar Doodkry is Min deur Willem Naude, A5, sagteband, 206 bls. Sagteband. Willem Naude, nÂÂÂÂ inwoner van Vrede het jare spandeer om die geskiedenis van sy omgewing na te vors en op te teken. Die boek bevat n kultuurhistoriese verslag van die verloop van die Anglo-Boereoorlog 1899-1902. Gebeure, hoofsaaklik in die Noordoos-Vrystaat word toe­gelig deur die bekendstelling van, tot dusver onbekende dagboeke, dokumente, fotos en ver­tel­lings van algemene belang. Behalwe interessante vertellings, bevat die boek  talle fotos en afdrukke van oorspronlike dokumente, handgetekende kaarte, amtelike doku­mente, naamlyste ens.
There are no offers currently available for this product. The last offer was seen on 19/08/2017 from BidorBuy for R120.00
This site is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.