Description
Nuut - Langs die Lebombo deur GR von Wielligh. A5, sagteband.Die boek bevat ware jag en avontuur verhale en speel in Oos-Transvaal en Swaziland af tydens die voorlaaste eeu. Die boek is feitlik 'n outobiografie van von Wielligh se jong lewe.