Vlam Uit Die Vlaktes - 'n Keur Uit Die Prosa Van De Roubaix



Vlam Uit Die Vlaktes - 'n Keur Uit Die Prosa Van De Roubaix
2010 sagteband met 192 bladsye. R46 posgeld in SA. Vlam uit die vlaktes,wat deur Pieter Strauss bymekaar gebring is, is n bundel verhale wat kom uit drie bundels van E de Roubaix: Boesmanlandse sketse en verhale (1926), Uit Boesmanland Kykies in die volkslewe (1928) en Giel Ool en ander verhale uit Boesmanland (1928). Die publikasiedatums vertel alreeds n verh... more details

price history Price history

BP = Best Price   HP = Highest Price

Current Price: R90.00

loading...
Description
2010 sagteband met 192 bladsye. R46 posgeld in SA. Vlam uit die vlaktes,wat deur Pieter Strauss bymekaar gebring is, is n bundel verhale wat kom uit drie bundels van E de Roubaix: Boesmanlandse sketse en verhale (1926), Uit Boesmanland Kykies in die volkslewe (1928) en Giel Ool en ander verhale uit Boesmanland (1928). Die publikasiedatums vertel alreeds n verhaal: Afrikaans is pas (1925) deur die Parlement as n amptelike landstaal erken; die mode onder Afrikaanssprekers om Engels te skryf, en soms te praat, het in die twintigerjare nog nie heeltemal oorgewaai nie; die Bybel het nog nie in Afrikaans verskyn nie. In dié omstandighede skryf E de Roubaix in Afrikaans oor die Boesmanland en sy mense en slaag daarin om drie bundels met sketse kort na mekaar gepubliseer te kry.
There are no offers currently available for this product. The last offer was seen on 19/08/2017 from BidorBuy for R90.00
This site is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.