Moord In Die Beloofde Land - Francois Bloemhof



Moord In Die Beloofde Land - Francois Bloemhof
Moord in die beloofde Land - Francois Bloemhof - Human & Rousseau - 256pp - Sagteband.'n Spanningsvolle roman oor n man in wie n onbekende mag stadig die oorhand kry. Die verhaal wentel rondom Samuel wat as seun reeds kennis maak met die donker sy van die lewe. Sy inisiasies in die grootmenswêreld (liefde, seks, die reëls van die ou Suid-Afrika, joernalistiek), van die 1970s tot die 1990s, is ve... more details

price history Price history

BP = Best Price   HP = Highest Price

Current Price: R75.00

loading...
Description
Moord in die beloofde Land - Francois Bloemhof - Human & Rousseau - 256pp - Sagteband.'n Spanningsvolle roman oor n man in wie n onbekende mag stadig die oorhand kry. Die verhaal wentel rondom Samuel wat as seun reeds kennis maak met die donker sy van die lewe. Sy inisiasies in die grootmenswêreld (liefde, seks, die reëls van die ou Suid-Afrika, joernalistiek), van die 1970s tot die 1990s, is vervleg met sy obsessie met die skêrmoordenares Marlene Lehnberg. Totdat die demoon wat hy in sy pa se lewe waarneem (en wat van sy pa n reeksmoordenaar gemaak het) uiteindelik ook sý lewe oorneem en lei tot n stryd om lewe en redding. n Boeiende, intrigerende roman die skrywer kry dit goed reg om die tydsgees en die manier waarop onskuld geleidelik verdwyn oor te dra.
There are no offers currently available for this product. The last offer was seen on 19/08/2017 from BidorBuy for R75.00
This site is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.