Description
Handgemaakte Laventelseep Geur/Reuk:Sagte, strelende laventelreuk. Kleur:Naas wit en gespikkel. Tekstuur:n Romerige seep, vermeng met stukkies gedroogte laventelblommetjies en blare.
Bestanddele:Dierelike vette, plantolies, kasterolie, kakaobotter, sheabotter, n mengsel van olies vermeng met laventel, en n mengsel van ander essensiële olies. Gewig/Grootte:
Handgemaakte en -gesnyde seep weeg nie almal presies dieselfde nie, maar 'n Kantriwoemin seep weeg ongeveer 130 gram, en is ongeveer 7 x 9 x 2.5 sentimeters.
Aanwysings:
Vat n waslap, sponsie of skroppie, maak nat en werk skuim op, was nou jou lyf. Geniet, spoel af en herhaal indien nodig. Pasop net dat die skuim nie in jou oë beland nie.
*** POSGELD NIE INGESLUIT NIE ****Stuur 'n e-pos aan kantriwoemin@gmail.com vir meer inligting.