Handgemaakte Bokmelk Seep



Handgemaakte Bokmelk Seep
Handgemaakte Bokmelk Seep Geur/Reuk:Gegeur met plantekstrakolies, en ander essensiële olies. Kleur:Bruinerig. Tekstuur:Romerig, en lekker glad. Bestanddele:  Hierdie seep is vegetaries en bevat verseepte olies, wat gegeur is met paprika en 'n mengsel van natuurlike essensiële olies. As bevogtigers word kakaobotter en/of druiwepitolie en/of kasterolie en natuurlike vars bokm... more details

price history Price history

BP = Best Price   HP = Highest Price

Current Price: R30.00

loading...
Description
Handgemaakte Bokmelk Seep Geur/Reuk:Gegeur met plantekstrakolies, en ander essensiële olies. Kleur:Bruinerig. Tekstuur:Romerig, en lekker glad. Bestanddele:  Hierdie seep is vegetaries en bevat verseepte olies, wat gegeur is met paprika en 'n mengsel van natuurlike essensiële olies. As bevogtigers word kakaobotter en/of druiwepitolie en/of kasterolie en natuurlike vars bokmelk gebruik. Gewig/Grootte:Handgemaakte en -gesnyde seep weeg nie almal presies dieselfde nie, maar 'n Kantriwoemin seep weeg ongeveer 130 gram, en is ongeveer 7 x 9 x 2.5 sentimeters.Aanwysings: Vat n waslap, sponsie of skroppie, maak nat en werk skuim op, waarmee jy jou hele lyf kan was. Geniet, spoel af en herhaal indien nodig. Pasop net dat die skuim nie in jou oë beland nie. ***  POSGELD NIE INGESLUIT NIE ****Stuur 'n e-pos aan kantriwoemin@gmail.com vir meer inligting.  
There are no offers currently available for this product. The last offer was seen on 19/08/2017 from BidorBuy for R30.00
This site is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.