Klapperolie



Klapperolie
 KLAPPEROLIE Baie seepmakers gebruik klapperolie as gevolg van die ongelooflike skuim wat dit produseer, die harde koekie seep wat dit oplewer, en omdat dit 'n uiters goeie vel bevogtiger is. Klapperolie lewer ook baie skuim wat sag en vol borrels is. Klapperolie is een van die mees gewilde olies as dit kom by seepmaak. Daarbenewens kan klapperolie ook in 'n vers... more details

price history Price history

BP = Best Price   HP = Highest Price

Current Price: R70.00

loading...
Description
 KLAPPEROLIE Baie seepmakers gebruik klapperolie as gevolg van die ongelooflike skuim wat dit produseer, die harde koekie seep wat dit oplewer, en omdat dit 'n uiters goeie vel bevogtiger is. Klapperolie lewer ook baie skuim wat sag en vol borrels is. Klapperolie is een van die mees gewilde olies as dit kom by seepmaak. Daarbenewens kan klapperolie ook in 'n verskeidenheid van ander bad- en skoonheidsprodukteprojekte soos lipsalf, haarsorg en maskers gebruik word. Kleur:Wit Tekstuur:Harde wit, romerig stukke wat n deurskynende olie vorm as dit gesmelt is. Gewig/Grote:Die olie word verpak in stewige, ligdigte plastiese houers en weeg 800 gram (tydens verpakking). ***  POSGELD NIE INGESLUIT NIE ****Stuur 'n e-pos aan kantriwoemin@gmail.com vir meer inligting. 
There are no offers currently available for this product. The last offer was seen on 19/08/2017 from BidorBuy for R70.00
This site is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.