Sheabotter



Sheabotter
SHEA BOTTER   Shea botter is 'n goeie keuse wanneer dit kom by seep maak. Shea botter is n ivoor kleurige vet wat verkry word van die Afrika Shea boom. Dit word algemeen gebruik in skoonheidsmiddels as 'n bevogtiger, salf of room. In handgemaakte seep lewer shea botter sagte, romerige skuim. Shea Botter kan ook in ander tuisgemaakte skoonheidsprodukte gebruik word.  Die gebruik van she... more details

price history Price history

BP = Best Price   HP = Highest Price

Current Price: R170.00

loading...
Description
SHEA BOTTER   Shea botter is 'n goeie keuse wanneer dit kom by seep maak. Shea botter is n ivoor kleurige vet wat verkry word van die Afrika Shea boom. Dit word algemeen gebruik in skoonheidsmiddels as 'n bevogtiger, salf of room. In handgemaakte seep lewer shea botter sagte, romerige skuim. Shea Botter kan ook in ander tuisgemaakte skoonheidsprodukte gebruik word.  Die gebruik van shea botter kan seep ook harder maak. Kleur:Wit Tekstuur:Die olie het n klewerige tekstuur wat maak dat die vel dit goed absorbeer. Gewig/Grote:Die olie word verpak in stewige, ligdigte plastiese houers en weeg 350 gram (tydens verpakking).   ***  POSGELD NIE INGESLUIT NIE ****Stuur 'n e-pos aan kantriwoemin@gmail.com vir meer inligting. 
There are no offers currently available for this product. The last offer was seen on 19/08/2017 from BidorBuy for R170.00
This site is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.