E-boek: Somer Deur C. M. Van Den Heever Isbn: 978-1-920265-87-8



Somer deur C. M. van den Heever
PDF E-Boek (Aflaaibaar)
106 BladsyeISBN: 978-1-920265-87-8Eerste liefde, jaloesie, hebsug en die mens se stryd teen die elemente om sy voortbestaan, word in hierdie novelle van C.M. van den Heever tot n spannende klimaks gedryf.Dit is hoogsomer en tyd om die koring te oes op O... more details

price history Price history

BP = Best Price   HP = Highest Price

Current Price: R49.00

loading...
Description
Somer deur C. M. van den Heever
PDF E-Boek (Aflaaibaar)
106 BladsyeISBN: 978-1-920265-87-8Eerste liefde, jaloesie, hebsug en die mens se stryd teen die elemente om sy voortbestaan, word in hierdie novelle van C.M. van den Heever tot n spannende klimaks gedryf.Dit is hoogsomer en tyd om die koring te oes op Oom Tom se plaas voor die hael dit afslaan. Die plaas het eers aan sy voorsate behoort, maar nou besit hy n deel, sy broer Frans n deel en n buitestaander, Faan, n ander deel. Faan het die stuk grond gekoop van Tom se ander broer wat uitgeboer het.Faan se seun, Hannes, het n ogie op Tom se pragtige sewentienjariger dogter, Linda. Maar toe kom die swerwer-koringsnyer, Wynand, op die plaas aan en Tom huur hom summier om met die koring-oes te help. Linda raak verlief op hierdie stil, hardwerkende swerwer met die onbekende verlede en dit dryf Hannes tot raserny. Intussen probeer Tom sy broer, Frans, uit n finansiële verknorsing help, terwyl Faan sy oog op Frans se grond het, indien Frans nie sy skuld kan delg nie…Kliek hier om 'n UITTREKSEL van die boek in PDF-formaat te besigtig of REGS-KLIEK om die uittreksel na jou rekenaar af te laai om daarop te lees*Hierdie e-boek word direk op bidorbuy verkoop deur die uitgewer, en bidorbuy is in besit van 'n magtigingsbrief van die uitgewer.  NEEM ASB. KENNIS: Hierdie is 'n e-boek in PDF formaat en 'n skakel na 'n aflaaibare PDF e-boek word na jou ge- e-pos wanneer die betaling in ons rekening reflekteer. Laat asb. 48 uur toe vir elektroniese aflewering per e-pos, en onthou asb. om jou junkmail folder ook na te gaan. Hierdie PDF e-boek word nie na jou per CD gepos nie - jy gaan dit slegs per e-pos ontvang, of 'n web-skakel per e-pos ontvang sodat jy die e-boek van ons webwerf kan aflaai.
There are no offers currently available for this product. The last offer was seen on 19/08/2017 from BidorBuy for R49.00
This site is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.