Die Kaapse Rebelle Van Die Hantam Karoo Tydens Die Anglo-boereoorlog Deur Eben Nel



Die Kaapse Rebelle Van Die Hantam Karoo Tydens Die Anglo-boereoorlog Deur Eben Nel
Nuut - Die Kaapse Rebelle van die Hantam Karoo tydens Die Anglo-Boereoorlog deur Eben Nel, A4 , 710 bls. Ca. 100 s/w en kleurfotos, kaarte en dokumente. Hardeband met glansomslag. Met die tweede inval in die Kaapkolonie deur die Repu­blikeinse magte is daar n beroep op die koloniale Afrikaners gedoen om by hulle aan te sluit. Die rebelle van die Hantam Karoo het nie op hulle laat ... more details

price history Price history

BP = Best Price   HP = Highest Price

Current Price: R520.00

loading...
Description
Nuut - Die Kaapse Rebelle van die Hantam Karoo tydens Die Anglo-Boereoorlog deur Eben Nel, A4 , 710 bls. Ca. 100 s/w en kleurfotos, kaarte en dokumente. Hardeband met glansomslag. Met die tweede inval in die Kaapkolonie deur die Repu­blikeinse magte is daar n beroep op die koloniale Afrikaners gedoen om by hulle aan te sluit. Die rebelle van die Hantam Karoo het nie op hulle laat wag nie. Willem Steenkamp, die bekende skrywer skryf dat hierdie boek die oorlogs-bedrywighede in die Hantam Karoo vir die eerste keer in detail aan­spreek. Verder skryf hy: Hierdie boek sal ook n bietjie koue water in die gesig wees vir die Vrystaters en Transvalers wat al die jare geglo het dat net hulle geveg het, en dat die Kaaplanders papbroekig op hulle hande gesit het. Dat die boek op plekke opspraak sal verwek, is nie te betwyfel nie. Genl. CR de Wet het verklaar: Die Kaapkolonie was vir ons van groot hulp omdat hulle die vyand genoodsaak het om 50 duisend troepe uit die republieke te onttrek. 
There are no offers currently available for this product. The last offer was seen on 19/08/2017 from BidorBuy for R520.00
This site is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.