Die Afrikaanse Woning - Herdrukke Uit Die Boerevrou 1919 - 1931 Deur Rc Fisher & S Le Roux



Die Afrikaanse Woning - Herdrukke Uit Die Boerevrou 1919 - 1931 Deur Rc Fisher & S Le Roux
Nuut - Die Afrikaanse Woning, deur RC Fisher & S le Roux - Formaat: A4 landskap; 127 bls. Hardeband, glansomslag. Die boek beskryf die verskillende ou Afrikaanse boustyle. Herdrukke uit Die Boerevrou tydskrif. [1919-1931] Die boek behandel nie net die verskillende tipe Boerehuise wat ons voorouers in vorige eeue gebou het nie, maar ook die binnevertrekke en die binne-afwer... more details

price history Price history

BP = Best Price   HP = Highest Price

Current Price: R130.00

loading...
Description
Nuut - Die Afrikaanse Woning, deur RC Fisher & S le Roux - Formaat: A4 landskap; 127 bls. Hardeband, glansomslag. Die boek beskryf die verskillende ou Afrikaanse boustyle. Herdrukke uit Die Boerevrou tydskrif. [1919-1931] Die boek behandel nie net die verskillende tipe Boerehuise wat ons voorouers in vorige eeue gebou het nie, maar ook die binnevertrekke en die binne-afwerking van die huise. n Derde afdeling behandel die onderskeie soorte  en gebruike van meubels. 
There are no offers currently available for this product. The last offer was seen on 19/08/2017 from BidorBuy for R130.00
This site is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.