Die Rookgewoonte Sagteband



Die Rookgewoonte Sagteband
Sagteband Boek
DIE ROOKGEWOONTE



Met die publikasie van die boek - Die Rookgewoonte - span die skrywer 'n kroon oor bykans 50 jaar se versamel van inligting, navorsing, oplees en bestudering van die rookgewoonte. 'n Rookvrye samelewing is die ideaal, maar presies hoe ver het o... more details

price history Price history

BP = Best Price   HP = Highest Price

Current Price: R149.00

loading...
Description
Sagteband Boek
DIE ROOKGEWOONTE



Met die publikasie van die boek - Die Rookgewoonte - span die skrywer 'n kroon oor bykans 50 jaar se versamel van inligting, navorsing, oplees en bestudering van die rookgewoonte. 'n Rookvrye samelewing is die ideaal, maar presies hoe ver het ons al gekom aan hierdie ideaal? Onthou u die dae wat mense in rye by die poskantoor gestaan en rook het, tussen nie-rokers? Inhoudsopgawe:
  1. Die redes waarom mense rook
  2. Tabakrook
  3. Statistieke en tendense
  4. Algemene gesondheid
  5. Die roker se longe en hart
  6. Die rookgewoonte en kanker
  7. Die rookgewoonte en die vrou
  8. Passiewe of omgewingstabakrook
  9. Die rookgewoonte en die dood (mortaliteit)
  10. Die rookgewoonte en die geestelike lewe
  11. Hoe om op te hou rook
  12. Kort bibliografie
 ISBN 978-0-620-70947-7
Grootte:  210mm (H) x 148mm (W)
Omslag tot omslag:  148 bladsye
There are no offers currently available for this product. The last offer was seen on 19/08/2017 from BidorBuy for R149.00
This site is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.