Wat Die Hart Van Vol Is .... Evettte Weyers



Wat Die Hart Van Vol Is .... Evettte Weyers
Wat die Hart van Vol is - Evette Weyers - 2012 -Hemel en See - 168pp, volkleur foto's - Harde sagteblad.Evette Weyers se boek, Wat die Hart van Vol is, is deels dagboek, outobiografie en reisjoernaal, wat ryklik met fotos geïllustreer is. Dit vertel die verhaal van haar kunstenaarskap en haar verhouding met haar man, die akteur Marius WeyersWat die hart van vol is, is bowe... more details

price history Price history

BP = Best Price   HP = Highest Price

Current Price: R280.00

loading...
Description
Wat die Hart van Vol is - Evette Weyers - 2012 -Hemel en See - 168pp, volkleur foto's - Harde sagteblad.Evette Weyers se boek, Wat die Hart van Vol is, is deels dagboek, outobiografie en reisjoernaal, wat ryklik met fotos geïllustreer is. Dit vertel die verhaal van haar kunstenaarskap en haar verhouding met haar man, die akteur Marius WeyersWat die hart van vol is, is bowenal die liefdesverklaring van 'n beeldende kunstenaar aan Afrikaans soos dit vloei uit al die sprekers se monde: verlange na die taal, verrukking oor die gespierdheid, aardsheid en vrypostigheid daarvan: verwondering oor die wortels en naelstringe van woorde; en ontdekking van die beelde wat geboorte gegee het aan woorde en idiome en segwyses.Hierdie boek dra die hart op die mou. it die oorvloed van haar hart spreek die dubbelbegaafde kuntenaar (die beeldhouer as word-boetseerder) tot did leser: uit die ervaring van oorvloed vloei haar kunsopvatting en did gul uitnodiging:My ambisie as kunstenaar is om soos 'n wind deur die vergete boorde van jou verbeelding te waal, sodat jy jou waterpere hoor val en herinner word aan jou eie verborge kreatiewe en geestelikeoorvloed.
There are no offers currently available for this product. The last offer was seen on 19/08/2017 from BidorBuy for R280.00
This site is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.