Met Ander Woorde - Wilna Adriaanse



Met Ander Woorde - Wilna Adriaanse
 Met ander Woorde - Wilna Adriaanse - Tafelberg - 2010 - Sagteband.Toe Kristina een aand nie huis toe kom nadat sy gaan draf het nie, bel haar twee huismaats die polisie. Hulle kry haar in die vroeë oggendure onder n bos teen die berg. Sy is by haar bewussyn, maar kan glad nie onthou wat met haar gebeur het nie. Daar is ook geen logiese verklaring vir die drastiese persoonlikheidsverandering ... more details

price history Price history

BP = Best Price   HP = Highest Price

Current Price: R125.00

loading...
Description
 Met ander Woorde - Wilna Adriaanse - Tafelberg - 2010 - Sagteband.Toe Kristina een aand nie huis toe kom nadat sy gaan draf het nie, bel haar twee huismaats die polisie. Hulle kry haar in die vroeë oggendure onder n bos teen die berg. Sy is by haar bewussyn, maar kan glad nie onthou wat met haar gebeur het nie. Daar is ook geen logiese verklaring vir die drastiese persoonlikheidsverandering wat sy sedertdien ondergaan het nie, en ten einde raad word die hulp van n psigiater ingeroep.Ben Krige het n praktyk en kliniek op Stellenbosch, en wanneer Kristina oorkant hom plaasneem, is sy vir hom soos n labarint vreemd en onbekend. Al wat hulle het is woorde. Maar geleidelik breek woorde alle grense af, en uiteindelik bring die pad hulle by n bestemming uit al lyk n bestemming soms anders as wat n mens jou voorgestel het…
There are no offers currently available for this product. The last offer was seen on 19/08/2017 from BidorBuy for R125.00
This site is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.