Die Storie Van Duimeline Afrikaans



Die Storie Van Duimeline Afrikaans
 DIE STORIE VAN DUIMELINESynopsis:Hierdie betowerende storie herinner ons dat wanneer ons ons harte volg is niks onmoontlik nie.

Kom saam op dié avontuur van n klein dogtertjie wat n reus geword het tussen haar mense die hierdie aangename en opwindende verhaal gebaseer op die gesogte,meesterstuk deur Hans Christian Anderson.

Wanneer Duimelina, n klein, oulike feetj... more details

price history Price history

BP = Best Price   HP = Highest Price

Current Price: R79.99

loading...
Description
 DIE STORIE VAN DUIMELINESynopsis:Hierdie betowerende storie herinner ons dat wanneer ons ons harte volg is niks onmoontlik nie.

Kom saam op dié avontuur van n klein dogtertjie wat n reus geword het tussen haar mense die hierdie aangename en opwindende verhaal gebaseer op die gesogte,meesterstuk deur Hans Christian Anderson.

Wanneer Duimelina, n klein, oulike feetjie, Prins Cornelius ontmoet is sy seker sy het die man van haar drome ontdek. Maar, voor hul liefde kan blom, word Duimelina ontvoer deur n familie van vertonings-paddas, onderdruk deur n nare insek wat opeindig met haar troue aan n deurmekaar mol!

Geniet hierdie verhaal saam die hele familie; ouers sal Duimelina bemoedig,dogtertjies sal die liefdesverhaal geniet en seuns die avontuur. Starring:Soos Gesien On Sauk Category:Afrikaans Age Restriction:ALL AGES
There are no offers currently available for this product. The last offer was seen on 26/03/2017 from BidorBuy for R79.99
This site is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.