Die Seerower En Die Princess - In Aanhouding



Die Seerower En Die Princess - In Aanhouding
 DIE SEEROWER EN DIE PRINCESS - IN AANHOUDINGSynopsis:Sandokan is verneuk uitsy regmatige plek op die troon deur die bose Rajah en word sodoende forseer om te roof sodat hy homself en sy lojalemanne kan voed. Maar, wanneer Sandokan uitvind van n geheime deurgang na Rajah se verbode fort, maak hy dit sy doelwit om sy oningkryk terug te wen.

Tydens n hewige geveg wat Sandoka... more details

price history Price history

BP = Best Price   HP = Highest Price

Current Price: R70.00

loading...
Description
 DIE SEEROWER EN DIE PRINCESS - IN AANHOUDINGSynopsis:Sandokan is verneuk uitsy regmatige plek op die troon deur die bose Rajah en word sodoende forseer om te roof sodat hy homself en sy lojalemanne kan voed. Maar, wanneer Sandokan uitvind van n geheime deurgang na Rajah se verbode fort, maak hy dit sy doelwit om sy oningkryk terug te wen.

Tydens n hewige geveg wat Sandokan verloor word hy oorboord gespoel en word wakker onder die sorg van die heerser se klein-niggie, Mariana. Die betowerende seerower en pragtige prinses raak verlief op mekaar, maar Sandokan word van die paleis af verdryf wanneer dit aan die lig kom dat hy n seerower is.

Nou moet die gedetermineerde Sandokan al sy merkwaardige dapperheids-vaardigehede ten toon stel om sy troon terug te wen en die pragtige Mariana as sy bruid te wen, maar onverwagde gevare loer om elke hoek en draai.

Hierdie opwindende aksie/ avontuur sprokie is perfek vir Robin Hood en Treasure Island aanhangers,asook enige kind, of volwassene, wat n behoefte het om n dame in nood te red.

Ekstra Bonus Sluit In:

Die Seerower en die Prinses - Verraad Starring:'N Klassieke Animasie Soos Gesien Op Sauk Category:Afrikaans, Animation Age Restriction:ALL AGES
There are no offers currently available for this product. The last offer was seen on 26/03/2017 from BidorBuy for R70.00
This site is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.