Die Advontuur Van Die Kabouters - Die Ontvoering Afrikaans



Die Advontuur Van Die Kabouters - Die Ontvoering Afrikaans
 Die Advontuur Van Die Kabouters - Die OntvoeringDie Kabouters is n animasie televisie-reeks vir kinders gebasseer op karakters wat deur Henk en Nerida Zwart geskep is.

Die stories speel af in die verre verlede en die komplot draai om n groep miniatuur, nomadiese wesens bekend as die Kabouters,of slegs die Booters, wat in n deel van die ruimte woon wat baie ver van die aarde af is. Een gro... more details

price history Price history

BP = Best Price   HP = Highest Price

Current Price: R99.99

loading...
Description
 Die Advontuur Van Die Kabouters - Die OntvoeringDie Kabouters is n animasie televisie-reeks vir kinders gebasseer op karakters wat deur Henk en Nerida Zwart geskep is.

Die stories speel af in die verre verlede en die komplot draai om n groep miniatuur, nomadiese wesens bekend as die Kabouters,of slegs die Booters, wat in n deel van die ruimte woon wat baie ver van die aarde af is. Een groep van hierdie Booters, onder die leiding van Kaptein Bob Wouter, het die groot reis aarde toe aangepak in hulle ruimtetuig, die Kabooter Missie, wat as n vaartskip met n beskermende koepel beskryf kan word. Hulle doelwit op aarde is om die mensdom te beskerm teen terroriserende dinosaurisse. Op pad aarde toe kry hulle te doen met n hele verskeidenheid ruimte-wesens. 

Sommige van hulle is aggresief, en maak gebruik van hul bonatuurlike vermoëns, soos om onsigbaar te word, of om blits vinnig van een spasie na n ander te beweeg, om die Booters met hulle planne te help.

Kinders van alle ouderdomme sal hierdie reeks geniet!

Ekstra Bonus Sluit In:

Die Kabouters Die Avontuur BeginStarring:Soos Gesien Op Sauk Category:Afrikaans Age Restriction:ALL AGES
There are no offers currently available for this product. The last offer was seen on 26/03/2017 from BidorBuy for R99.99
This site is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.