Description
DIE STORIE VAN DUIMELINE
Synopsis:Hierdie betowerende storie herinner ons dat wanneer ons ons harte volg is niks onmoontlik nie.
Kom saam op dié avontuur van n klein dogtertjie wat n reus geword het tussen haar mense die hierdie aangename en opwindende verhaal gebaseer op die gesogte,meesterstuk deur Hans Christian Anderson.
Wanneer Duimelina, n klein, oulike feetjie, Prins Cornelius ontmoet is sy seker sy het die man van haar drome ontdek. Maar, voor hul liefde kan blom, word Duimelina ontvoer deur n familie van vertonings-paddas, onderdruk deur n nare insek wat opeindig met haar troue aan n deurmekaar mol!
Geniet hierdie verhaal saam die hele familie; ouers sal Duimelina bemoedig,dogtertjies sal die liefdesverhaal geniet en seuns die avontuur.
Starring:Soos Gesien On Sauk
Category:Afrikaans
Age Restriction:ALL AGES