Ons Was Daar: Sektor Een Zero - Paul Els



Ons Was Daar: Sektor Een Zero - Paul Els

Die boek vertel die stories van die SAW en SAP in Owambo en Kaokoveld.


Die noorde van Suidwes-Afrika was vir baie SA Weermag en SAP lede en hul families se tuiste tydens die bosoorlog. Dit gee persoonlike stories en fotos en kortliks iets van permanente eenhede wat daar was. Stories soos oor die bus met families in, wat n landmyn getrap het; n kind se storie oor sy verblyf in Os... more details

price history Price history

BP = Best Price   HP = Highest Price

Current Price: R450.00

loading...
Description

Die boek vertel die stories van die SAW en SAP in Owambo en Kaokoveld.


Die noorde van Suidwes-Afrika was vir baie SA Weermag en SAP lede en hul families se tuiste tydens die bosoorlog. Dit gee persoonlike stories en fotos en kortliks iets van permanente eenhede wat daar was. Stories soos oor die bus met families in, wat n landmyn getrap het; n kind se storie oor sy verblyf in Oshivelo; die geweer granaat wat uit n troep se bors verwyder is; Muile met R nommers; ens. vele meer.


A4, sagteband, 1600 fotos, 537 bladsye.


Eerste Publikasie: Maart 2017.

There are no offers currently available for this product. The last offer was seen on 19/08/2017 from BidorBuy for R450.00
This site is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.