Geheime In Die Tuin Deur Erik Holm



Geheime In Die Tuin Deur Erik Holm
Nuut - Geheime in die tuin deur Erik Holm. A4, landskap, slaphand 32 bladsye met wonderlike Illustrasies deur Klaus Schaer.
Die bekende insektekundige en ekoloog Erik Holm waag sy hand met groot sukses aan populêre titels vir kinders. In Geheime in die tuin stel hy n kabouter aan die woord, naamlik Ekologicus kabouteri (Eko). Eko neem Henk op n reis deur die tuin waartydens... more details

price history Price history

BP = Best Price   HP = Highest Price

Current Price: R50.00

loading...
Description
Nuut - Geheime in die tuin deur Erik Holm. A4, landskap, slaphand 32 bladsye met wonderlike Illustrasies deur Klaus Schaer.
Die bekende insektekundige en ekoloog Erik Holm waag sy hand met groot sukses aan populêre titels vir kinders. In Geheime in die tuin stel hy n kabouter aan die woord, naamlik Ekologicus kabouteri (Eko). Eko neem Henk op n reis deur die tuin waartydens  hy wonderlike geheime aan hom openbaar.Die geheim van Holm se sukses is dat hy daarin slag om die jong leser te vermaak en terselfdertyd kennis oor te dra. Die teks word vervrolik en uitvoering toegelig deur Klaus Schaer se aanloklike volkleur-illustrasies.
There are no offers currently available for this product. The last offer was seen on 14/04/2017 from BidorBuy for R50.00
This site is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.