Saartjie Se Dapper Daad - Bettie Naude



Saartjie Se Dapper Daad - Bettie Naude
 Saartjie se dapper daad - Bettie Naude - Human & Rousseau - 2007 - Sagteband.Saartjie se ouer broer, Kris, het groot liefdesprobleme. Sy meisie het hom gelos vir n vent met n blink motor en n snor. Lynnekom se rabbedoe glo vas alle mans wat n snor het, is skurke en besluit sy en haar vriendinne moet die windlawaai op sy plek sit sodat haar broer weer gelukkig kan wees. Sy kom vorendag met n skre... more details

price history Price history

BP = Best Price   HP = Highest Price

Current Price: R65.00

loading...
Description
 Saartjie se dapper daad - Bettie Naude - Human & Rousseau - 2007 - Sagteband.Saartjie se ouer broer, Kris, het groot liefdesprobleme. Sy meisie het hom gelos vir n vent met n blink motor en n snor. Lynnekom se rabbedoe glo vas alle mans wat n snor het, is skurke en besluit sy en haar vriendinne moet die windlawaai op sy plek sit sodat haar broer weer gelukkig kan wees. Sy kom vorendag met n skreeusnaakse plan wat tot groot pret lei. n Seun van Zimbabwe kuier in Lynnekom en hy en Saartjie kom sommer van die intrapslag af nie oor die weg nie. Hy is verwaand en beterweterig en ons heldin doen haar bes om hom te ignoreer, maar ongelukkig het hy iets wat sy bitter graag wil hê n wonderlike nuwe pen wat in vier kleure kan skryf. Saartjie soek naarstiglik iets om vir die seun in ruil vir die pen te gee, maar hy hou vol hy stel nie belang nie. Min weet hierdie twee wat so vassit hul name gaan eersdaags saam in koerante regoor die land verskyn!
There are no offers currently available for this product. The last offer was seen on 14/04/2017 from BidorBuy for R65.00
This site is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.