Handgemaakte Sitroengrasseep



Handgemaakte Sitroengrasseep
Handgemaakte Sitroengrasseep Geur/Reuk:Kraakvars suurlemoen-reuk wat die vel verfris. Kleur:Room wit. Tekstuur:Sag en romerig. Bestanddele:Dierlike vette, plantolies, olyf/kanola-olie, sodiumhidroksied, water en n mengsel van essensiële olie Gewig/Grootte:
Handgemaakte en -gesnyde seep weeg nie almal presies dieselfde nie, maar 'n KantriWoemin seep weeg ongeveer 130 gram... more details

price history Price history

BP = Best Price   HP = Highest Price

Current Price: R30.00

loading...
Description
Handgemaakte Sitroengrasseep Geur/Reuk:Kraakvars suurlemoen-reuk wat die vel verfris. Kleur:Room wit. Tekstuur:Sag en romerig. Bestanddele:Dierlike vette, plantolies, olyf/kanola-olie, sodiumhidroksied, water en n mengsel van essensiële olie Gewig/Grootte:
Handgemaakte en -gesnyde seep weeg nie almal presies dieselfde nie, maar 'n KantriWoemin seep weeg ongeveer 130 gram, en is ongeveer 7 x 9 x 2.5 sentimeters.Aanwysings:
Vat n waslap, sponsie of skroppie, maak nat en werk skuim op, was nou jou lyf. Geniet, spoel af en herhaal indien nodig. Pasop net dat die skuim nie in jou oë beland nie. ***  POSGELD NIE INGESLUIT NIE ****Stuur 'n e-pos aan kantriwoemin@gmail.com vir meer inligting.  
There are no offers currently available for this product. The last offer was seen on 11/05/2017 from BidorBuy for R30.00
This site is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.