Handgemaakte Kaneel En Hawermout Seep



Handgemaakte Kaneel En Hawermout Seep
Handgemaakte Kaneel en Hawermout Seep Geur/Reuk:Gegeur met plantekstrakolies, en kaneel. Kleur:Bruinerig, Tekstuur:Romerig, met hawermout wat n bietjie skuur  en reinigings voordele het. Bestanddele:  Hierdie seep is vegetaries en bevat verseepte olies, wat gegeur is met plantekstrakolies. As bevogtigers word room en sheabotter gebruik. Fyn kaneel is vir geursel gebruik en h... more details

price history Price history

BP = Best Price   HP = Highest Price

Current Price: R30.00

loading...
Description
Handgemaakte Kaneel en Hawermout Seep Geur/Reuk:Gegeur met plantekstrakolies, en kaneel. Kleur:Bruinerig, Tekstuur:Romerig, met hawermout wat n bietjie skuur  en reinigings voordele het. Bestanddele:  Hierdie seep is vegetaries en bevat verseepte olies, wat gegeur is met plantekstrakolies. As bevogtigers word room en sheabotter gebruik. Fyn kaneel is vir geursel gebruik en hawermout is vir sagtheid bygevoeg. n Klein bietjie heuning is ook bygevoeg. Gewig/Grootte:Handgemaakte en -gesnyde seep weeg nie almal presies dieselfde nie, maar 'n Kantriwoemin seep weeg ongeveer 130 gram, en is ongeveer 7 x 9 x 2.5 sentimeters. Aanwysings: Vat n waslap, sponsie of skroppie, maak nat en werk skuim op, waarmee jy jou hele lyf kan was. Geniet, spoel af en herhaal indien nodig. Pasop net dat die skuim nie in jou oë beland nie. ***  POSGELD NIE INGESLUIT NIE ****Stuur 'n e-pos aan kantriwoemin@gmail.com vir meer inligting. 
There are no offers currently available for this product. The last offer was seen on 11/05/2017 from BidorBuy for R30.00
This site is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.