Handgemaakte Trifle Seep



Handgemaakte Trifle Seep
Handgemaakte Romerige Trifle SeepGeur/Reuk: 
n Kombinasie van essensiële olies is gebruik om n sagte reuk te kry.
Kleur:
Geen kleursels is gebruik in hierdie seep nie.
Tekstuur:
n Romerige seep.
Bestanddele: 
Hierdie seep bevat verseepte olies/vette, wat gegeur is met 'n mengsel van essensiële olies. As bevogtigers is kakao- e... more details

price history Price history

BP = Best Price   HP = Highest Price

Current Price: R30.00

loading...
Description
Handgemaakte Romerige Trifle SeepGeur/Reuk: 
n Kombinasie van essensiële olies is gebruik om n sagte reuk te kry.
Kleur:
Geen kleursels is gebruik in hierdie seep nie.
Tekstuur:
n Romerige seep.
Bestanddele: 
Hierdie seep bevat verseepte olies/vette, wat gegeur is met 'n mengsel van essensiële olies. As bevogtigers is kakao- en sheabutter, klapper- en olyfolie gebruik. 
Gewig/Grootte:
Handgemaakte en -gesnyde seep weeg nie almal presies dieselfde nie, maar 'n Kantriwoemin seep weeg ongeveer 130 gram, en is ongeveer 7 x 9 x 2.5 sentimeters.
Aanwysings:  
Vat n waslap, sponsie of skroppie, maak nat en werk skuim op, was nou jou lyf. Geniet, spoel af en herhaal indien nodig. Pasop net dat die skuim nie in jou oë beland nie.
 ***  POSGELD NIE INGESLUIT NIE **** Stuur 'n e-pos aan kantriwoemin@gmail.com vir meer inligting.   
There are no offers currently available for this product. The last offer was seen on 11/05/2017 from BidorBuy for R30.00
This site is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.