Cayenne Rissie Purple Haze



Cayenne Rissie Purple Haze
Cayenne Rissie (Purple Haze)'n Baie sterk/warm rissie.  Die vrug is eers groen, dan pers, en laastens rooi wanneer ryp.Plant:  September tot Februarie. (Ontkiem nie onder 21C nie). Saai:  drie sade per 8cm potjie. Plant uit in ryk, goed gedreineerde grond, 50cm uitmekaar. Druk twee vuurhoutjies langs elke plant, en een teelepel groeistimulant. Verskaf iets waarteen die plant k... more details

price history Price history

BP = Best Price   HP = Highest Price

Current Price: R25.00

loading...
Description
Cayenne Rissie (Purple Haze)'n Baie sterk/warm rissie.  Die vrug is eers groen, dan pers, en laastens rooi wanneer ryp.Plant:  September tot Februarie. (Ontkiem nie onder 21C nie). Saai:  drie sade per 8cm potjie. Plant uit in ryk, goed gedreineerde grond, 50cm uitmekaar. Druk twee vuurhoutjies langs elke plant, en een teelepel groeistimulant. Verskaf iets waarteen die plant kan leun. Ontkiem:  8 15 dae. Water:  elke dag tot saad ontkiem, daarna twee duim per week. Siektes: Blaarkewers, luise en bloeiselvrot. Te veel nitrogeen belemmer vrug vorming.  Voordele van plant: kan gebruik word as n sierplant. Rissies is eers groen, dan pers, dan rooi. Hierdie pakkie bevat 50 sade wat natuurlik bestuif is. Is nie geneties veranderd nie. Die plant was in Suid-Amerika reeds gebruik met die aankoms van Columbus.  ***  POSGELD NIE INGESLUIT NIE ****Posgeld beloop R15 per pakkie saad tot en met vier pakkies, hierna moet R5 ekstra bygetel word vir elke ekstra sakkie saad wat bestel word. Stuur 'n e-pos aan kantriwoemin@gmail.com vir meer inligting. 
There are no offers currently available for this product. The last offer was seen on 11/05/2017 from BidorBuy for R25.00
This site is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.