Lusern Sade Sa Std



Lusern Sade Sa Std
Lusern Sade SA StdPlant:  Maart tot AprilSaai:  Direk in voorbereide grond ongeveer 2cm diep. Voeg fosfaat in grond voordat planting plaasvind. Meng sade met organiese groeimiddel vir beter ontkieming. Ontkiem:  5 7 daeWater:  elke dag tot saad ontkiem, daarna twee/drie keer per week)Oes wanneer 10% in blom is. Siektes:  kan uitgeskakel word deur wisselbou, plant op dieselfde stuk gro... more details

price history Price history

BP = Best Price   HP = Highest Price

Current Price: R25.00

loading...
Description
Lusern Sade SA StdPlant:  Maart tot AprilSaai:  Direk in voorbereide grond ongeveer 2cm diep. Voeg fosfaat in grond voordat planting plaasvind. Meng sade met organiese groeimiddel vir beter ontkieming. Ontkiem:  5 7 daeWater:  elke dag tot saad ontkiem, daarna twee/drie keer per week)Oes wanneer 10% in blom is. Siektes:  kan uitgeskakel word deur wisselbou, plant op dieselfde stuk grond die volgende jaar bone, klawer of sonneblomme. Hierdie pakkie bevat 20g sade, en is ongeveer genoeg om 30 m² te beplant.  Die saad het ontstaan uit verskeie soorte lusern sade wat ingevoer is, en was gebruik in Oudtshoorn. Die sade was reeds bekend in 1945. ***  POSGELD NIE INGESLUIT NIE ****Posgeld beloop R15 per pakkie saad tot en met vier pakkies, hierna moet R5 ekstra bygetel word vir elke ekstra sakkie saad wat bestel word. Stuur 'n e-pos aan kantriwoemin@gmail.com vir meer inligting.  
There are no offers currently available for this product. The last offer was seen on 11/05/2017 from BidorBuy for R25.00
This site is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.