Die Kolonel - Esta Steyn - Illustarsies Deur Luan Serfontein



Die Kolonel - Esta Steyn - Illustarsies Deur Luan Serfontein

Die Kolonel - Esta Steyn - Illustarsies deur Luan Serfontein - Human & Rousseau - Sagteband

 Daar is groot konsternasie by die polisiestasie. Die Kolonel is weg! Skoonveld soos 'n groot speld! Die Kolonel is nie net bekend en bemind nie, hy is ook baie bekwaam. Daar word gese hy kan diewe en dwelms op 'n afstand uitsnuffel. Sersant Sol en konsta... more details

price history Price history

BP = Best Price   HP = Highest Price

Current Price: R55.00

loading...
Description

Die Kolonel - Esta Steyn - Illustarsies deur Luan Serfontein - Human & Rousseau - Sagteband

 Daar is groot konsternasie by die polisiestasie. Die Kolonel is weg! Skoonveld soos 'n groot speld! Die Kolonel is nie net bekend en bemind nie, hy is ook baie bekwaam. Daar word gese hy kan diewe en dwelms op 'n afstand uitsnuffel. Sersant Sol en konstabel Bongani sal moet soek, want hulle kan nie hulle werk sonder die baasspeurder doen nie. Gelukkig word die Kolonel opgespoor en help hy hulle om inbrekers, 'n kaasdief, 'n bankrower, 'n grypdief en dwelmsmokkelaars te vang. Want sien, die Kolonel is 'n baie slim kat wat niks nonsens vat nie. Ideaal vir eerste lesers.

There are no offers currently available for this product. The last offer was seen on 11/05/2017 from BidorBuy for R55.00
This site is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.